top of page
Hier begin ons avontuur...
09 September 2023
  NG Klerksdorp-Oos 7 Servaas straat, Flamwood, Klerksdorp
20220514_154902 (2).jpg
King Protea
Leer on ken.

Hoe goed ken jy die troupaar?

Vind uit hoe goed jy ons ken deur middel van 'n Quiz. 

Inligting
0 DAYS TO THE EVENT
Tyd
09 Sept 2023, 14:30 – 10 Sept 2023, 00:00
Waar
NG Kerk Klerksdorp-Oos,
7 Servaas St, Flamwood, Klerksdorp, 2571, South Africa
dbcf63dd2f6fe1f017466f8a43ca37a7.jpg
Aanwysings en Akkomodasie

Aanwysings:

360_F_117493939_QSjNnDQ63IqnoPbRxAW7EREdg3yC8zeO.jpg

Raadpleeg gerus Google Maps vir aanwysings.

 

Die seremonie vind plaas in die kerkgebou en die onthaal in die saal van die gemeente. 

Akkomodasie:

Aangesien ons huis klein-maar-getrain is, moet elke gas vir sy eie slaap plek sorg. Besoek gerus Lekkerslaap.co.za. 

Image by Glen Carrie
Vir die wat wonder...
Image by Glen Carrie

Vir die wat wonder...

Sal daar 'n kroeg wees?

Ongelukkig geen kontantkroeg  beskikbaar nie, maar gelukkig kan jy saambring net waarvoor jy lus is. 

Kleredrag?

Smart-Casual. 

Maak seker dit is dans-bestand en Noord-Wes Augustus wind bestand. 

Load shedding?

"Die padda wou gaan opsit by sy nooi in Klerksdorp, maar 'n loadshedding liggie kon hy nêrens kry... "

Ummm... bring asb. vir ingeval 'n loadshedding liggie saam.  

Simoné Budler

WhatsApp my enige tyd by:

072 234 5558

Charl Greyling

WhatsApp my enige tyd by:

060 348 8474

Connect

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn
  • Instagram
#GreylingLiefdeUitDieOudeDoos
bottom of page